babes_in_the_wood1
Dekorstories

Kamers vir kleuters

Katrien en Letitia is twee kreatiewe siele wat saamgespan het en die onderneming Babes in the Wood begin het, en hulle sal jou help om ‘n konsep vir ‘n kinderkamer, wat ook enig in sy soort sal wees, te ontwerp en te skep.

Besoek hul webtuiste by www.babesinthewood.co.za of skakel Katrien by 083 556 4443 of Letitia by 072 246 3483.