16A9375-Edit
Dekorstories

Kom kuier saam met SARIE en Kamers vol geskenke

Vanaf 5 tot 10 November kan jy saam met SARIE by Kamers vol geskenke by die Webersburg wynlandgoed in Stellenbosch kom kuier. Elke dag van 09:00 tot 18:00 (Vrydag tot 20:00). Kaartjies by Computicket.

En hier’s die kaart as jy wonder hoe om daar te kom.

Web-header-2013_1LEES DIE KAMERS-BLOG HIER

Hier’s van die produkte waarna jy kan uitsien:

_16A9343-EditBotanies

Papegaai-prente (R180 elk), Mr & Mrs Lifestyle and Design; hangnes met vetplante heel links (R250), papier mâchénes met ligplante (R280), hangplant heel regs (R280), vormplante in kleipotte (vanaf R150 elk) en tafel van herwonne hout op wiele (R680), Flowers in the Foyer; geel krans (R430), Andrea Topiary; muurvarings (vanaf R300), geraamde botaniese prent (R180), goue potplant-tafel (R750) en stoel van boeke (R550), Okasie; gelamineerde berkehoutsytafel (R880), Hemma.

_16A9384-EditTyd vir tee

Kruissteek-pakket (R200), Babette Clothing; koekstaander (R400), Helen Vaughn; geblomde lapservette (R135 vir 2), Mitat; lapservette met oranje ontwerpe (R80 vir 2), Indigi Designs; koppie (R250), Skermunkil; etiket (R5), fudge pictures.

_16A9390-EditJou eie bederf

Kussing (R280, vulkussing ingesluit), Vanilla Concrete; uil-vaas (R250) en hond bordjie (R140), Ceramic Factory; sepe (R40 elk), Masquerade.

_16A9413-EditIn jou spens

Doilie-vlaggies (R180 per string), Totem Teepee; hout-opdienbord (R210), Crafty Beach; houtsnybord (R520), Ink & Ivy; bakkie (R60), diep bord (R80) en bekertjies (R30 elk) met emalje-voorkoms, Redhill Pottery; messegoedsakkie in bakkie, sakkie heel regs en notaboekies (R60 elk), Masquerade; sonkrag-fles (R240), Kamers Winkel; fles met roomysbestanddele (R100), The Gift Jar; rooi messegoed-houer (R340), The Jellyfish; vadoek links (R75), Kamers Winkel; geborduurde vadoek regs (R150), Lapoplap.

_16A9424-EditGeometries

Sak met leer-handvatsels (R500), Soil Design; hondjieborsspeld (R85), The Pendant Warehouse; houtkrale (R180), Meraki Jewellery Design; ringe (vanaf R350), Van Cappellen Jewellery; hangertjies op boek (R350 elk), Famke Jewellery; notaboeke (R40 elk), Flowermill; afdroogdoek (R65), Indigi Designs; hangertjies op afdroogdoek (vanaf R380), Skermunkil.

_16A9437-EditUit die woud

Voëltjie in nes (R110) en grys sementvoël (R120), Within Art; bokkies (R60 vir 2) en stel van 3 uile (R110), Maiden Name; hout-snybord (R450), Ink & Ivy; bal-en kloukoekbord (R550), Elsje Burger.

16A9375-EditVrolik met kleur - op die tafel

Gebreide beer (R350), Lovely Stuff; blou beker (R115), blou en- wit vaas (R120), vaas met ore (R135), geel skulprandbak (R100) en ligblou hartvormige borde (R90 elk), Kamers Winkel; skildery op houtblok (vanaf R280), Okasie; bedrukte afdroogdoeke (R75 elk), Maya Prass; drasak (R450) en hartjie-potloodsakkie (R130), Peppertree Bags; turkoois palmtassie (R300), Beau Design; klein beursie (R89), Maya Prass; hout-en-keramieklepels (R95 elk), Adjani Design; turkoois hart (R90), Decorative Details; vliegtuig-potloodsakkie (R75), Big Heart Company; bedrukte serp wat dien as tafeldoek (R360), Beau Design.

Teen die muur

Hart-prent (R180), Decorative Details; ronde muurbehangsel (R500), Marigold; afdruk met rooi hasie (R185) en mini-afdrukke daaronder (R45 elk), JA; geblokte aanhaling (R120), Photoblox; uitgesnyde woord (R80) en uitgesnyde Afrika (R30), Bokke & Blomme.

_16A9357-EditBakkies & bekers

Swaeltjie-bakkie (R90) en hart-bottelstopper (R100), My China; al die ander bakkies (vanaf R65) van Little Annie Frannie; melk en koffiebeker (R195 en R145), Liesel Trautman; spieël (R140), Decorative Details; oorringe (R95) en hangertjie (R120), The Pendant Warehouse; kroon-borsspeld (R70), Suikerbossie.

_16A9400-EditKontemporêr

Wit bak met skulprand (R90), Kamers Winkel; ronde berkehout-tafel met formica-blad (R780) en sonder formica (R680), Hemma.

 

 

Sarie4Strooi dit mooi

Bokkop (R350), Bokke & Blomme; speldekussingkussings (R290 elk, net slope), iSpy; pienk-enturkoois bedrukte kussings op bank (R199 elk, net slope), Maya Prass; grys-en pienk langwerpige kussings met woorde (R220 elk),Warrelwind; kussing met blomkrans (R479), My favourite colour.

 

_16A9444-Edit

Houtkraal-ligte (R275 elk), One Tree Design.

 

 

 

 

_16A9410-EditRak wat leun

Rak (R1 700), Photobox; 1e en 3e rak van bo: skilderye op houtblokke (vanaf R280), Okasie; 1e rak: porseleinbakkies (R90 elk), My China; 2e rak: slaaibak (R170), Little Annie Frannie; 4e rak: wekker (R240), sagte speelding (R100), dog-dids