FOTO:  Ceramic Factory

FOTO: Ceramic Factory

Dekorstories

Keramiek is weer hoogmode!

Keramiek-produkte, soos die van Ceramic Factory, is deesdae weer hoogmode. En veral kermaiek in unieke en oulike vorms laat enige kamer fraaier.

As jy lus voel vir rondsnuffel, gaan maak gerus ’n draai by Ceramic Factory se nuwe winkel in Kloofstaat 103, Kaapstad (021 839 2103). Spandeer sommer die hele oggend in die straat met sy heerlike verskeidenheid winkels, kunsgallerye en winkels.

Die Gautengers hoef ook nie afgeskeep te voel nie. Daar is altyd Ceramic Factory se winkel in Linden, 4de Laan.

En enige iemand kan hul produkte by die SARIE-winkel koop. Klik HIER.

Vir meer inligting besoek hul webblad of Facebook-blad.