sr0912dekor_2_
Dekorstories

Klein geskenkies – ‘n paar idees

Idees vir klein geskenkies

  • handgemaakte sjokolade of nougat
  • varswater pêrel-oorringe
  • ‘n silwerring of -hangertjie
  • ‘n sleutelhouer
  • ‘n mooi brief, klein opgevou
  • ‘n paar meter mooi lint
  • biltongstokkies of neute
  • lipglans
  • miniatuur lekkerruikgoed soos mini-parfuum (kyk veral by Clicks) en skuimbad by @home
  • naelroom of naellak
  • miniatuur sout-en-peperstelletjie
  • ‘n mooi pen
  • notaboekie
  • klein magnete
  • klein plakkers
  • mooi badkamer- of kombuishake
  • servetringe
  • bottelstopper
  • pakkie groente- of blommesaad