love
Dekorstories

Klein goed wat tel

In hierdie onseker tye hunker ons na die natuurlike en bekende – dit verklaar hoekom botaniese en nostalgiese temas altyd ons harte steel.

Tassels & Treasures se nuwe winterreeks het ‘n groot verskeidenheid dekor-items met hierdie tema. Jy kan kies uit tweedimensionele prente, papiergewigte, hakies, ornamentele voëls en nog baie, baie meer. Besoek hulle by www.tassels.co.za of skakel 012 560 6358 vir verskaffer-navrae.