sr0903woondinge16
Dekorstories

Koele lafenis

Die sagte geure van badprodukte begroet jou by die deur. Alles in hierdie winkels word in Swellendam van inheemse en medisinale plante vervaardig. Die winkels is nie net landwyd nie, maar spog ook met ‘n winkel in New York! Die geure is maroela en rooibos, savanna, avokado, Afrika-reën en wilde katoen. Die bottel badskuim op die foto kos R59 en die sepies vanaf R17. Bederf jouself!

Kontak 028 514 2926 vir jou naaste winkel, of stuur ‘n e-pos na info@rainafrica.com of besoek www.rainafrica.com.