cocoonfire2
Dekorstories

Kokon-kaggels

En dit gebruik slegs R7 per uur se bio-brandstof (dis sowat 2 tot 3 keer goedkoper as standaard-gaskaggels). Dit gebruik bio-etanol as brandstof, wat reuk- en rookloos is. Die ovaal ontwerp help om die hitte optimaal te behou en dit maak ‘n area van sowat 60 m² warm. Dit is beskikbaar in swart metaal (slegs vir binnenshuis) asook vlekvrye staal (vir gebruik binne en buite). Jy kan dit uit die dak laat hang, of op die vloer laat staan.

Pryse begin vanaf R25 454,08 en 5 liter etanol kos sowat R142,50.

Kontak The Modern Garden Company by 021 4340611, info@moderngarden.co.za of besoek www.moderngarden.co.za.

  • pieter derksen

    die artikel is nie baie goed gedoen nie en is sekerlik deur 2 onprofessionele mense gedoen. kry togiemand wat weet wat aangaan as daar sulke artikels gedoen word.