sr1211kamers_2_
Dekorstories

Kom kuier by Kamers vol geskenke

Kamers vol geskenke vier vanjaar ’n dekade van vrouwees – dis vroue se stories, drome en kreatiewe groei.

’n Keuse van die heel beste, oorspronklike ontwerpe en produkte – onder meer juweliersware, kosprodukte, keramiekskeppings, dekor, tuinbenodigdhede en ontwerpersklere – sal daagliks beskikbaar wees vanaf 
8:30 tot 17:00. Op Vrydag, 
26 Oktober, is dit oop tot 20:00.

WAAR EN WANNEER?

21 – 27 OKTOBER 2012

Lourensford-wynlandgoed

Somerset-Wes

TEKEN IN!

* Teken in op SARIE, SARIE KOS asook ons 
sustertydskrifte Lééf met hart en siel en Tuis/Home @ 40% afslag  

* Met elke intekening kry jy ’n gratis SARIE-feessak, ’n 
500 ml-bottel Olive Pride Olyfolie en ’n stel armbande 
van 4Flavour.

* Jy kan ook die November-uitgawe van SARIE en Okt/Nov-uitgawe van SARIE KOS koop. Met elke kopie kry jy ’n gratis SARIE-feessak en ’n stel armbande van 4Flavour.

4Flavour

4Flavour is ’n reeks pragtige bykomstighede en bestaan uit onder meer ’n verskeidenheid belts, beursies, haarbykomstighede, serpe en juweliersware. Die 4Flavour-armbande is eksklusief te kry by YDE.

Olive Pride

Olive Pride se plaaslik vervaardigde, ekstrasuiwer-olyfolie 
van topgehalte is landwyd 
beskikbaar teen bekostigbare pryse. Dis cholesterolvry, laag 
in versadigde vette en ryk 
aan antioksidante en vitamien E, A, D en K.

Kamers vol geskenkeKamers vol geskenke

Kamers vol geskenkeKamers vol geskenke

Kamers vol geskenkeKamers vol geskenke

Kamers vol geskenkeKamers vol geskenke