onlinedecora
Dekorstories

Koop dekor op die web

Amagugu beteken skatte in Zoeloe en op die webwerf kan jy van die mooiste produkte van Suid-Afrika se voorste kunstenaars koop.

Die produkte is noukeurig uitgesoek en is elk ‘n ware kunswerk uit eie reg. Daar is van gevlegde draadmandjies en viltkussings van Ronel Jordaan tot pottebakkersware van verskeie bekende keramiekkunstenaars.

Besoek gerus die webwerf vir die volledige katalogus. Dit bied ‘n volledige aflewerings- en verskepingsdiens.