Kosbare oomblikke met Paasfees

Deur Anita Rossouw & Lounette Fourie, SARIE - April 2010

Kosbare oomblikke met Paasfees Foto’s: Ryno Galery

Deel die gees van Paasfees met jou geliefdes en sien al die mooi om jou raak...

Raakstil (foto bo)

Skep ’n gewyde atmosfeer in die gees van Paasfees en dek met spierwit kerse en ’n growwe linne-tafeldoek.

   
Simbole van Paasfees

Groepeer byvoorbeeld ’n
doringtak, ’n ruwe klip, eiers en
houtkruise op ’n mooi growwe
doek en vul voëlnessies (of
“nessies” van tou gedraai) met
eiers. Linne-tafelloper (R995),
Le Brocanteur. Houtkruise
(R12,50 elk), Kaqala Beads.
Miniatuur-Paaseiers, Lindt
(landwyd te kry). Ander items
stilis se eie.

Lekker slaap

Paasnaweek is net
lank genoeg om ’n
handwerkprojek aan
te pak en te voltooi.
Maak hierdie
langnaweek ’n nuwe
kopstuk vir jou bed.

Mooi herinneringe

Moenie dat jou spogfoto’s
en memento’s in ’n laai
weggesteek bly nie. Stal
dit uit!

Galery

  • Raak stil
  • Simbole van paasfees
  • Lekker slaap
  • Mooi herinneringe

Kommentaar