dewaalart
Dekorstories

Kuns in ‘n kits

De Waal Art se vinielplakkers kikker kaal mure, vensters, spieëls en kaste sonder rompslomp en groot uitgawes op. Die rame is individueel uitgesny, dus kan jy dit na jou smaak rangskik.

Jy kan kies tussen ‘n pak van 7 rame teen R320, sowat 25 cm hoog; ‘n pak van 5 rame teen R360, sowat 30 cm hoog; of ‘n pak van 4 rame teen R410, sowat 40 cm hoog.

Bestel by www.dewaalart.com of 083 445 2301.