eurolux1blom_15
Dekorstories

Laat jou ligte blom

Daarom is dit seker nie vreemd dat blom-ontwerpe een van die gewildste tendense is wat weer en weer sy verskyning maak nie.

Tans is dit een van die grootste tendense vir die toekoms. Daarom het Eurolux, invoerders van lampe en skerms, dit op ‘n subtiele en smaakvolle manier in hul lampskerms gebruik, sodat jy met die klik van ‘n skakelaar jou plek van rus kan laat blom.

Besoek Eurolux by www.eurolux.co.za of kontak 011 608 2970 of 021 528 8400.