romo_sapota_collection_cerise_chair
Dekorstories

Lap vir die somer

Vir die nuwe somerreeks van Romo vir 2010, Sapota, wat nou beskikbaar is. Daar is ook ‘n groot verskeidenheid effekleure in die reeks wat saam met die patroonmateriale gebruik kan word.

Besoek een van The Fabric Library se vertoonlokale om die volledige reeks te besigtig. Of kontak hul hoofkantoor by 011 265 9000 of besoek www.fabriclibrary.co.za.