plascon_geel
Dekorstories

Leer meer oor kleur

Sy is die uitvoerende direkteur van die Pantone Kleurinstituut. Hulle beweer sy weet só baie oor die geskiedenis van kleur en die sielkunde en aanwending daarvan dat sy selfs ‘n klooster vol nonne wat slegs swart dra, geïnteresseerd sou kon kry in kleur!

In haar lesings gaan sy praat oor die dinamiek van kleur en hoe dit saamvloei met wêreldgebeure en die ekonomie. 

Waar en wanneer?
Johannesburg: 7 Augustus 2009, 11:30 – 14:00, Gallagher Auditorium (saam met Decorex Johannesburg)

Durban: 11 Augustus 2009, 10:00 – 12:30, IMAX-teater, Gateway

Kaapstad: 12 Augustus 2009, 10:00 – 12:30, BMW Pavillion, Waterfront

Prys?

R1 500 per persoon. Studente kry 50% afslag en groepe van 10 of meer kry 10% af.

Bespreek by colour@tepg.co.za of besoek www.decorex.co.za of skakel 011 549 8300.