aroma_set
Dekorstories

Lekkerruik-huis

In reaksie hierop het hulle nou hul eie Weylandts Aromas beskikbaar gestel, in die vorm van geurolies (R120 vir 10 ml) en ‘n kamerverfrisser-sproei (R160 vir 200 ml). Dit word van 100% natuurlike olies vervaardig.

Weylandts-meubels en -bykomstighede kom van alle uithoeke van die wêreld en die Aroma-geure is ontwikkel om jou sintuie te prikkel en daaraan te herinner. Kry daarvan by enige Weylandts-tak en verfris jou eie huis. Besoek www.weylandts.co.za vir meer inligting.

  • MCKEETricia30

    Make your life time easier take the mortgage loans and everything you want.