art_of_green_living_image
Dekorstories

Lewe groen (en geel)

Gaan kyk na die kunsuitstalling “The art of green living” in die Peech Boetiek-hotel, Noordstraat 61, Melrose, Johannesburg. Agt opkomende kunstenaars stal saam uit en elkeen sal jou op ‘n ander manier bewus maak van omgewingsake.

Die Plantelier (lamp) en die Afro Dutch (kas) in die foto is albei van Liv Design.

Die uitstalling duur tot 30 Junie 2009.

Besoek www.thepeech.co.za of skakel 011 537 9797.