wbrz3
Dekorstories

Liefde in ‘n geur

Dit word van suiwer geurolies gemaak met name soos vetiver, sandalwood en love. Nog ‘n lekkeruik-idee is om ‘n paar wierookstokkies in jou klere- of  linnekas te sit, of sit ‘n paar wierookstokkies op ‘n bordjie of in ‘n glas en vervang gereeld om deur geur omring te word. Dis van Private Collections @ R40 elk, tel. 021 421 0298. Blaai ook deur die boek The Scent Trail, deur Celia Lyttelton, Bantam Books (R156), wat jou na ver plekke vol geur en kleur sal neem.