light_cover
Dekorstories

Lig in jou lewe

Eurolux het pas ‘n omvattende tydskrif, Light, oor beligting beskikbaar gestel. Dit maak jou taak heelwat makliker en gee praktiese raad oor beligting vir elke vertrek in jou huis, asook buiteligte. Die tydskrif is vol praktiese wenke en mooi foto’s. Dis gratis by alle groot lighandelaars te kry. Besoek www.eurolux.co.za of skakel 021 528 8400.