Woon
Dekorstories

Loer binne die nuwe SARIE WOON

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer ons dekorredakteurs Anita Rossouw en Lounette Fourie die land deursoek na die mooiste huise en inspirerende dekoroplossings. 

Vir die 2015/2016-uitgawe van SARIE WOON kuier ons in 6 verskillende huise aan die Tuinroete. Anita en Lounette gee ook idees vir kombuise, badkamers en kuier-stoepe.

Nóg in SARIE WOON

  • Denim vir jou dekor
  • 50’s-woonstel word spogplek! Sien voor en ná
  • Afskaal-huis: Minder goed, meer styl
  • Die Skandinawiese styl
  • WEN meubels van R20 000

Woon-2015-for-web

dekor dekor2 dekor3 dekor4 dekor5 dekor6 dekor7 dekor8

Kry jou uitgawe HIER