venetianx
Dekorstories

Luukse-materiale

Die name van die reekse, soos Cotswolds en Venetian, voer jou weg na verre lande. Dis voorbeelde van die beste wat die voorste materiaalhandelsmerke kan bied. Die publiek kan nie direk by die vertoonlokale koop nie, maar die personeel sal jou verwys na iemand waardeur jy dit kan bestel.

Doen navraag by 011 262 3492 of besoek www.homefabrics.co.za