sr1005dekor_4_
Dekorstories

Mei 2010-Decor

‘n Bak vol liefde

Van papier mâché kan jy die mooiste bakke maak.
Versier dit aan die buitekant met jou gunsteling gedig of sê-ding en goudblad die binnekant.

Dekor sessie-Mei 2010

 

Rakke vol woorde

Rakke vol woorde

In n voorportaal of teenn kaal muur kan jy n slim plan maak
met smal rakke waarop n versameling letters en woorde uitgestal word.

Wenke:

Type or paste here.Gebruik jou rekenaar en druk mooi letters en wooede uit om te raam.Kyk na lettertiepes soos Bodoni, Monotype Corsiva en Arial Black

 

Kunstige letters

Kunstige Letters

Hierdie muur vol letters praat met jou-geen luukse
skilderye is nodig nie.

Gedek met liefde

Gedek met liefde

Laat druk jou ma se gunsteling-gedig of kortverhaal waarvan sy die
meeste hou op argitekpapier by n koopieerwinkel.
Gebruik dit as tafeloper