heart_with_butterflies_white_14_x_14cm_300dpi
Dekorstories

Met liefde geplak

Jy kan dit teen byna enige muur plak en dit sal geen gom of taai merke agterlaat as jy dit weer wil verwyder nie. Dis so maklik, jy kan dit self doen. Al wat jy nodig het is ’n skoon, gladde oppervlak. Die plakkers kos vanaf sowat R300 by Mywalltattoos.com en dit is in verskillende kleure en groottes beskikbaar. Volledige instruksies word saam met elke plakker verskaf. Jy kan selfs jou eie ontwerp laat maak. Vir meer inligting of bestellings, besoek www.mywalltattoos.com