clochesresized
Dekorstories

Mooi glasklokke

 

Jy kan bv. blomme of ‘n ornament/beeldhouwerk daaronder plaas.

‘n Varing onder ‘n glasklok skep ‘n tropiese gevoel.

En ‘n mooi boek of ‘n geraamde foto word ‘n kunswerkie in glas toegemaak.

Nou het Tassels & Treasures die mooiste glasklokke met voëls en skoenlappers (van R455) daarop.

Kontakbesonderhede: www.tassels.co.za of 012 460 6358.