Dekorstories

Muur vol rame

By Loads of Living is daar nou ‘n groot reeks rustieke hout- en metaalrame. Elke raam het ‘n eie karakter – al het jy niks wat jy wil raam nie, koop dit in elk geval!

Hierdie rame is mooi genoeg om net so teen die muur te hang. Pryse vanaf R179. En moenie vergeet nie, Loads of Living het pas drie nuwe boetiekstyl-winkels geopen. Besoek hulle by Eastgate-inkopiesentrm, Cresta-inkopiesentrum en Parkview-inkopiesentrum. Navrae 0861 565 565