book
Dekorstories

‘n Huisopknapgids

Hierin word die selfdoen-entoesias gewys hoe om ‘n huis se waarde te verhoog. Die stappe is maklik om te volg en kan op enige woning van toepassing wees. Die doen-dit-self-huisopknapgids deur Michael Price en Rod Baker kos R179,95 en word deur Struik uitgegee. Die boek is ook in Engels beskikbaar.

Vir verdere inligting, skakel Kim Taylor by 011 484 3538 of stuur ‘n e-pos na kimt@randomstruik.co.za.