'n Kas wat pas
Praat van veeldoelig ... vir glase, jou beste linne. Daar is selfs 'n mini-biblioteek.
Praat van veeldoelig ... vir glase, jou beste linne. Daar is selfs 'n mini-biblioteek.
Die geskorste polisiekommissaris genl. Bheki Cele sal terugveg...
Die tiener wat daarvan aangekla word dat hy 'n agtjarige meisie...
Italië se voormalige eerste minister Silvio Berlusconi het glo...
Die akteurs George Clooney, Colin Firth en Denzel Washington is...
Ek kon nog nooit verstaan wat die groot issue is met vrouens en...
Manlief is weg vir twee weke weg op besigheid – onderskeidelik...
Ek vind dat mens soms sommer net weer herinnner word aan dinge in...
Kommentaar
Cathrin Matthee het gesê:
Ek het n soorgelyke kas in my kamer. Ek sit al my juwele, fotos en parfuum daarin. Dit is soos n hoekie waar jy n sentimentele skulpie, liefdes briefie en wit olifantjie kan sit, sonder om jou kamer soos n tombola tafel te laat lyk.
29ste Nov. 2010, 11:01Wendy Meyer het gesê:
Wanneer kan ons weer die wonderlike SAIE WOON uitgawe verwag. Hoeveel uitgawes is reeds uit en wanneer en hoe gereeld verskyn dit
20ste Mei. 2010, 22:18Moira Smith het gesê:
Wat 'm uitstekende ideee. Het nog nooit so daaraan gedink nie. Dankie Sarie.
21ste Sep. 2009, 07:55