cobra
Dekorstories

‘n Nuwe badkamer

Dink aan ‘n nuwe badkamer om jou huis se waarde te verhoog wanneer die rand weer sterk staan. Kies dan van die begin af reg:

  1. Gebruik plaaslik-vervaardigde krane, sodat jy maklik iets kan vervang as dit sou uitslyt.
  2. Sit ‘n groter venster in vir meer natuurlike lig.
  3. Koop liewer luukse krane, bad of toilet. Muurteëls kan altyd later bykom.
  4. Verf met die beste gehalte verf, ‘n badkamer is aan baie stoom en hitte-wisseling blootgestel.

*Produkte en foto van Cobra www.cobra.co.za