house_bantry_bay_1
Dekorstories

‘n Kuierdek vir buite

‘n Dek waar jy jou skoene kan uitskop en diep teue aan ‘n koue drankie kan neem, is net die medisyne vir ‘n moeë lyf. Resysta spesialiseer in dekke wat net soos hout lyk en is in ‘n verskeidenheid kleure beskikbaar. Dit is glo weer-, gly- en waterbestand, en sal nie uitsit as dit nat word nie.

Besigtig die volledige reeks by MBM-vertoonkamers: Kaapstad 021 461 3552, Durban 031 539 7902, Kya Sand 011 462 0765, Centurion 012 665 1482. Vir algemene navrae, skakel 021 854 7279 of besoek www.resysta.co.za.