_K6E5678
Dekorstories

’n Soet, sitrus Kersfees

Die kleur & geur van ons land se sitrus sit sprankel in Kersfees. Met liefde maak ons
kershouers en geskenkpakkies van papier. Lamsblad en pitabrood en pampoen gebak in stroop praat die taal van sáám.

>> Versier jou Kersboom: Koop polistireenballe (by stokperdjiewinkels) en draai stroke gekleurde papier of lint om. Steek bo- en onderkant vas met ’n speld en speld terselfdertyd die ophang-toutjie aan bokant vas (soos op hooffoto).

Kleur van Nartjies

Oranje-5491-Edit

  • Die warm kleur van stroopsoet nartjies was die inspirasie vir dié tafel. Sorg vir so ’n bietjie blink met ’n paar Kersballe (R19,21 vir 6 klein en R69,60 vir 16 groot balle) van Super Floral Distribution. Die papiergevoude kershouers (R50 elk) is te koop by shop@kamersvol.com. Die geskenksakkies en toegedraaide sepe (vanaf R35 elk) is van Ebony & Ivory. Die servette (R65 elk) is van Made in SA. Glase (R34,95 elk) is van Woolworths.
  • Knip uit goudkleurige papier sterre van verskillende groottes wat jy oor jou tafel strooi.
  • ’n Kersbal of twee sorg vir ’n bietjie blink.

Oranje-5496

<< Mooi rond: Die stapel boksies in die middel van die tafel (R69,60 vir 3) is van Super Floral Distribution.

 

 

 

 

Spyskaart

Voorgereg

Oranje-5437Steurgarnaal-krokette

Bykos

Oranje-5459 Pampoen gebak in esdoringstroop

Hoofgereg

Oranje-5469 Marokkaanse lamsblad met hoemoes

Nagereg

Oranje-5449
Nartjie-trifle

Kos: Herman Lensing

Dekor: Anita Rossouw & Lounette Fourie

Foto’s: Donna Lewis

Kos-assistent: Liezl Vermeulen