seep2
Dekorstories

Bokmelk-seep

Dit bevat al die strelende eienskappe van melk, wat reeds vanaf die dae van Cleopatra as ‘n natuurlike bevogtiger gebruik is. Wit, pienk, rooi en groen natuurlike klei is gebruik as kleurmiddel, wat ook helend is vir die vel. Die seep kos R30 vir ‘n koekie van 150 g.

Vir meer inligting, besoek www.soapsfromchardine.co.za of skakel 083 584 3227.