countryrd
Dekorstories

Country Road en Trenery in die Waterfront

Van vroue-, mans-, kinder- en babaklere tot die mooiste bykomstighede vir jou huis is nou te koop by Country Road en Trenery wat langs mekaar in Kaapstad se V&A Waterfront is. Albei is bekende handelsmerke van Australië, wat andersins net by uitsoektakke van Woolworths beskikbaar is.

Skakel 021 405 4300.