spicy_salty_sout_en_peperstelletjie_01
Dekorstories

Nuwe dekor

Dié nuwe dekorwinkel is in die Monumentpark-winkelsentrum, Skilpadlaan, Monumentpark,geleë. Kontak 012 346 4571 of stuur e-pos na amorie@inovision.co.za.

Sout-en-peperstelletjie (R179,50)

Handgemaakte vilt-kombersie (R480), mediumgroot kussing (R240), kleiner kussing (R120)

Kerse wat soos voëls lyk (R98,50 elk)

Handgemaakte seep in ‘n handgekerfde houtbakkie (R102,60)