love_rsa_01
Dekorstories

Nuwe Mr Price Home

Die besonderse uitleg van die winkel is baie verbruikers vriendelik en maak dit maklik om alles raak te sien en by te kom. Rakke is nie hoër as menshoogte nie en elke afdeling is duidelik gemerk bv. eet, slaap, ens. In dié winkel is daar werklik iets vir elke aktiwiteit in die huis en ook keuses vir verskillende smake. Besoek dit gerus in die Sandton winkelsentrum, (4e vlak, Suid Oostelike hoek).

Hier is ‘n voorsmakie:

   
   
   
   
   
  • erna

    jammer dat Mr.Price Home nie voorsiening maak vir Afrikaanssprekende mense nie ons versier ook ons huise maar wil nie Engelse woorde soos home, sleep, dream ens. gebruik nie

  • monica

    Ag dis so lekker kan Ellisras in Limpopo ook nie een kry?

  • susan

    so maklik, maak jou eie kussings en verf daarop wat jy wil he!

  • Magda Olwagen

    10 uit 10 vir jou erna – ek sien meer afrikaanssprekende mense in hierdie winkel as engelssprekendes!!!

  • Boere Tannie

    Ja jammer Mr Price skeep afrikaans af. Ek kyk net en stap uit. Almal is nie engels nie.