• Linda Felkel

    Hallo SARIES,

    Die kombuis is presies na my smaak! Net die regte mengsel van modern en cosy.
    Die slaapkamer met bad en stort sal nie so my ding wees nie. Te oop en definitief nie aangenaam in die winter nie!

    Dankie vir die interessante artikels, wenke en fotos. Dis nie net goeie inspirasie nie maar ook lekker om net sommer na alles te sit en kyk. (En droom!)

    Baie groete
    Linda Felkel