glacierseries3
Dekorstories

Okha-winkels

Hulle ondersteun toonaangewende SA kunstenaars en vakmanne en die handgemaakte glasvase, kersstaanders van gedraaide hout, riempiesbank en gemakstoel is alles plaaslik vervaardig. Die ontwerpspan werk ook nou saam met argitekte om unieke binneruimtes te skep.

Besoek Okha in die nuwe Cape Quarter, Somersetweg 27 (021 419 7003), en by Hatfieldstraat 109 (021 461 7233).

Loer ook na hul katalogus op www.okha.com, of kontak hulle per e-pos by info@okha.com.