tile_africa_cent_121
Dekorstories

Onmisbare spieëls

By Tile Africa se 40 takke landwyd kan jy nou ‘n groot verskeidenheid spieëls kry wat maklik self teen die muur opgesit kan word.

Badkamer-wenke: Omdat dit gewoonlik ‘n klein spasie is, moet jy slim beplan. Stoorplek is belangrik, maar sorg dat daar voetspasie onder ‘n badkamerkassie is. Sorg vir teëls agter teen die spatkant van die wasbak, maar teël dit in ‘n interessante strook as aksent. Hang die spieël heelwat hoër as die krane, sodat dit nie heeltyd natspat nie. 

Kontak Tile Africa vir meer inligting by 0800 002 783 of besoek www.tileafrica.co.za.