Dekorstories

Ons hou van: Afrika in ons huis!

Ons kry dekor-inspirasie van oraloor. Maar dié uit Afrika bly na aan die hart – en verleen altyd iets kleurvol en spesiaal aan ’n vaal spasie.

Blaai deur die galery vir die Afrika-geïnspireerde items wat ons oog gevang het

UCAN

UCAN is beskikbaar by selektiewe Game-winkels. Hulle het dié kralewerk - met die hand gemaak deur die Zoeloe handkunstenaar Sandile Sithole - bekendgestel om oor jou deurknoppe te trek.

UCAN

Dié kralewerk kan regdeur jou huis gebruik word - kombuis, slaapkamer én selfs in jou badkamer. Dit kos R35 en UCAN gee ’n gedeelte van die inkomste aan liefdadigheid.

MOKO binne Spree

LUNA PORCELAIN binne Spree

DECORATORS CHOICE binne Spree

TRETCHIKOFF binne Spree

A LOVE SUPREME binne Spree