sr090317web9bkrz
Dekorstories

Ontwerper-koffietyd

As jy van jou drinkgoed warm en stomend hou, is hierdie ontwerpersbeker net vir jou. Die deksel word ‘n plekkie waar jy jou nat teelepel of stukkie beskuit kan neersit.

Dis van die keramiekkunstenaar Liesel Trautman en ook beskikbaar in ander kleure. Sowat R135 vir die beker en R75 vir die deksel, beskikbaar by O.live, 021 426 4773. Besoek www.lieseltrautman.co.za