tuinboek
Dekorstories

Organiese pottetuinboek

Maak nie saak hóé groot jou tuin of patio is nie: Deur in potte te plant is dit maklik om die ontwerp van jou tuin te verander deur die potte rond te skuif soos die seisoene wissel. ‘n Mens kan boonop byna enigiets in potte plant.

The Organic Container Gardener’s Bible (Joanna Harrison, Struik, R194) gee onder meer wenke oor hoe om ‘n organiese pottetuin te maak sodat jy bv. heeljaar ‘n verskeidenheid groente en kruie sal hê. Dis te koop by die meeste groot boekwinkels.

Bestel jou boek hier