soccer_magnets
Dekorstories

Oulike aandenkings

Met die wêreld op ons voorstoep vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi is dit ‘n gulde kans om ons plaaslike talent te wys. Allerlei oulike geskenkies en aandenkings – wat plaaslik ontwerp en vervaardig word – en waarop ons trots kan wees, is byna oral te sien. Van yskasmagnete tot sleutelhouers.

Een so ‘n voorbeeld is Tintown, wat spesialiseer in lasergesnyde metaalwerk. Hulle beskryf graag hul ontwerpe as “stylvol met ‘n subtiele Afrika-invloed”. Kontak hulle by www.tintown.co.za of 021 426 2226.