Dekorstories

  • Anderste mooi

    Anderste mooi

    SARIE Maart 2010

    Snuffel in die winkels rond of koop op die internet, maak dit self of tel dit buite op – mooi vra net ’n slim oog.

  • Kersfees-dekorwenke

    Kersfees-dekorwenke

    SARIE - Desember 2009

    Ervaar die vreugte saamdoen en saambeleef. Daar's versierings om te maak, 'n Kersboom om te tooi en 'n kostafel om te dek vir 'n saamkuier-fees!

  • 'n Stoel wat woel

    'n Stoel wat woel

    SARIE - Oktober 2009

    'n Kombuisstoel aard nie net langs die agterdeur nie. Wat van in die sitkamer, badkamer, voorportaal...?

  • Maak dit self- ontwerp jou eie ottoman

    Maak dit self- ontwerp jou eie ottoman

    SARIE - September 2009

    Trek jou ottoman oor en gee dit nuwe lewe1

  • Oral tuis

    Oral tuis

    SARIE - Augustus 2009

    Sekere goed se waarde lê in hul tydeloosheid- soos die ou lessenaar wat elke vertrek se vriend is

  • Partytjie- tyd!

    Partytjie- tyd!

    SARIE - Julie 2009

    Dek jou tafel vir 'n lekker kuier. Of dit nou 'n familiefees of 'n piekniek is, jy kan swierig onthaal

  • Kom kuier saam

    Kom kuier saam

    SARIE - April 2009

    Van Paasfees tot Kersfees. Belê in ’n bokkietafel en span dit in – elke keer!

  • 'n Kas wat pas

    'n Kas wat pas

    Kommentaar: 3

    Praat van veeldoelig ... vir glase, jou beste linne. Daar is selfs 'n mini-biblioteek.

  1. 1
  2. 2