sr1012urban_9_
Dekorstories

Pakkies, sakkies en bome vir Kersfees

Die meeste groot afdelingswinkels verkoop miniatuur-sipresboompies. Draai die potte met mooi papier toe en bind ‘n blink lint om. Versier ook met ‘n blink ster en ‘n bal of twee, en siedaar, jy het ‘n prag-Kersboom wat jy ná die tyd in jou tuin kan uitplant.

En pleks van pakkies toedraai, spaar tyd met geskenksakke en bokse – dit kan boonop weer gebruik word. Versier dit ook met ekstra lint en sneespapier. 

  • Amanda Reynolds

    Goeie more, ek werk by ‘n Oue-Tehuis en ons gee elke jaar vir die bejaardes ‘n Kers-ete met ‘n geskenkie. Ons is opsoek na Kerssakkies (400) om goedjies in te kan sit – grootte van omtrent 29x36cm.
    As julle weet van enige organisasie wat sakkies maak, laat weet my asseblief. Baie dankie. Amanda