stars
Dekorstories

Verander jou vertrek met muurplakkers

Dis veral ‘n goeie keuse vir kinderkamers, waar die dekor meer gereeld verander. Dis maklik om die plakkers self op te sit, sorg net dat die muur glad is en volg die aanwysings wat saam met die plakker verpak is. En as jy moeg raak daarvoor, kan jy dit aftrek sonder dat dit enige merke sal laat.

Gaan na www.mywalltattoos.com om die plakkers te bestel en vir ‘n groot verskeidenheid ontwerpe, of kontak 021 802 4215.

  • pduypttjivm

    50O0Au uymbhrfrfalw, [url=http://xmlyqvcxihak.com/]xmlyqvcxihak[/url], [link=http://jtmocqydivpu.com/]jtmocqydivpu[/link], http://sebkqhvyxmwo.com/