petunia_4_
Dekorstories

Petunias plant

Dis een van daardie rare juweeltjies wat min versorging vra, maar jou baie plesier sal gee. Die geheim is om hulle aan die sonkant van jou huis of balkon te plant en die grond tussen natmaaksessies effe te laat uitdroog. Petunias sal vir minstens 5 maande blom.

Leer meer oor blomplante op www.lifeisagarden.co.za .