salvia_blue_ribbon_b_small
Dekorstories

Plant van die maand

Dit floreer in volson en kan die somerhitte weerstaan. Daar is ‘n groot verskeidenheid om van te kies – die pragtige salie met pienk blomme heet “blue ribbon” en die een met oranje blomme is Salvia splendens, algemeen bekend as rooi-salie. Die plante word sowat 30 cm hoog en as jy dit terugsnoei ná blomtyd, sal dit weer vroeg herfs blom. Besoek www.lifeisagarden.co.za vir meer inligting.