venters
Dekorstories

Plantation Shutters se venster-bedekkings

Laat die winterkoue jou huis vaal en moeg lyk? Dan is dit dalk tyd vir nuwe venster-bedekkings.

Plantation Shutters se hortjies laat jou toe om lig en temperatuur te reguleer en verleen ’n gevoel van luuksheid, maar bly steeds informeel.

slaapkamer

Met hul hortjies kan jy ’n area definieer en ’n buite-area in nog ‘n “vertrek” omskep. Dit is selfs is ’n stylvolle manier om sekuriteit te bied en dra by tot die waarde van jou woonplek.

Dié venster-bedekkings is beskikbaar in aluminium, hout en wit. Plus, al hul hortjies kom met ’n 5-jaar-waarborg.

Vir meer inligting, besoek Plantation Shutters se webtuiste HIER.