sweb10oct22pic2a
Dekorstories

Meer vir minder by Woolies

Dié reeks met sy herkenbare verpakking maak dit makliker en meer bekostigbaar om jou hele trollie in een winkel te vul met alles wat jy daagliks nodig het: van brood en melk tot waspoeier en opwasmiddel.

Die reeks is reeds sedert Maart in die winkels beskikbaar en Woolworths beoog om teen die einde van die jaar sowat 200 Essentials-produkte op die rak te hê.