rolerblind
Dekorstories

Rolblindings – ‘n praktiese keuse

Decorland, wat deel is van al die Game-winkels landwyd, bied ‘n groot verskeidenheid. Dis maklik om self te installeer en kan volgens jou venster se mate bestel word. Beskikbaar in vlootblou, bruin en steenkleur @ sowat R99,95 vir ‘n blinding van 600 x 1 600 mm.

Kontak Decorland by 0800 002 635 of besoek www.decorland.co.za.