duluxredkeuse
Dekorstories

Rooiwarm winter

 

En een van die maklikste maniere – en baie doeltreffend – is om met verfkleure te werk. Verf slegs een aksentmuur in ‘n warm rooi en haal onmiddellik die koue gevoel uit ‘n andersins grys vertrek. Iets wat jy sommer maklik self kan doen!

Die muur is geverf met Dulux Wash & Wear Silk (kleur: Red Stallion 3). Die verf is duursaam en kolle kan maklik afgewas word.

Vir meer inligting, besoek www.dulux.co.za of skakel 0860 330111.