SARIE WOON 2013/2014
Dekorstories

SARIE WOON 2013/2014 – propvol inspirasie

Die nuwe SARIE WOON is op straat en dié uitgawe is beslis een wat jy nie kan misloop nie.

Ons kyk na idees om buite in gemak te leef – van stoepe tot patio’s. SARIE se dekorspan wys jou ook wat die wonder van ’n tikkie rooi in jou huis kan wees en ons kyk na lesers se mooi én praktiese kombuise. Hulle gee ook vir jou regruk-planne vir elke vertrek wat jy kan doen met min geld én min moeite. Ons kuier ook in die Jakarandastad en loop deur Pretorianers se mooi huise. PLUS: Wen R60 000 se materiaal, ligte, ens. Alles in jou nuwe SARIE WOON.

Loer wat wag vir jou in dié uitgawe

dps1 dps2 dps3 dps4 dps5 dps6 dps7 dps8 dps9 dps10

dps11 dps12 dps13 dps14

  • Beatrix Koen

    WOW! Sien elke jaar so uit na julle WOON uitgawe. Voorwarts mars Sarie WOON – dis fantasties!